Album III

Dood, wees nou hoflik, want my moeder kom
Sy kom met handsak en haar beste hoed,
gekrenk tot in haar poeierdoos,
arme ding, met al haar glorie verlore.

Sy kom, 'n meisie gestik in 'n mevrou.
Haars siel nog in 'n sakdoek uitgesnik,
haar liggaam só gerantsoeneer
dat dit maar goed was vir 'n halwe eeu.

Dié lieflike karkas met hoedebol,
Ek kan dit domweg niet vergeet niet.
Hoe sy haas alles het verknal,
miskien ook doodgaan; dir verval.

 

Vertaling: Hennie Van Coller

 

terug naar gedichten